Geared for electronic and physical security

Geared for electronic and physical security

FULL ALARM CONTROL VIA YOUR SMART PHONE;

  • Receive latest Look-outs, Safety Tips and more,
  • Receive alarm activations and status reports,
  • Send a Panic or Medical with your current location,
  • Arm and Disarm your alarm remotely,
  • Switch on lights, open gates...

Geared for electronic and physical security

Geared for electronic and physical security

RECEIVE LIVE VIDEO ON YOUR SMART PHONE;

  • Make sure your kids arrive home safely,
  • Ensure your safety before accessing your premise,
  • Check on your nanny or domestic worker,
  • View employee performance when your out,
  • Verify alarms after an activation

Geared for electronic and physical security

Geared for electronic and physical security

VARIETY OF FINANCIAL OPTIONS;

  • "Rent to Own" Alarm Kit from R 690.00
  • "Outright" Alarm Kit purchase from R 2,999.00
  • "LOWEST" monthly Monitoring & Response service rates for a SAIDSA/Insurance approved company,
  • Above subject to terms & conditions.

Geared for electronic and physical security

Geared for electronic and physical security

CCTV PROMOTIONS;

  • 4 Channel DVR Kit installed,
               
  • Above subject to terms & conditions
R6,450.00

Geared for electronic and physical security

Geared for electronic and physical security

ACCREDITATIONS

  • PSIRA accreditation,
  • 4 Level SAIDSA accreditation,
    • Installation, Alarm Monitoring, CCTV Monitoring and Armed Response
  • SASSETA training facility accreditation.

Geared for electronic and physical security

Geared for electronic and physical security

HIGHEST SERVICE LEVEL, WELL KNOWN FOR; 

  • Upholding personalized service (since 1995),
  • Best trained personnel,
  • Most number of armed response vehicles,
  • Best and most effective response times,
  • The highest arrest figure (year-on-year)

    Client Letters

    Hallo Paul,

    Ons is al ‘n hele klomp jare een van jul kliente en wil net se ons is regtig baie beindruk met jul diens!

    Ons is so maand terug, een Saterdagaand beroof terwyl ons in ons huis was.  Ons het met genade van bo kans gehad om ons ganghek te kon sluit en onsself in die kamer kon toesluit.  Die rowers het nogsteeds by ons pobeer uitkom en het deur ons kamervenster geskiet en my man gedreig dat hul my en my seuntjie gaan skiet as hy nie die deur oopsluit nie.  Vir een of ander rede was daar probleem met ons noodknoppie toe ons hom druk en het die alarm nie dadelik afgegaan nie. (dit is darem intussen reggemaak)  Ek het my foon by my gehad en kon dadelik Monitornet skakel op die 086 111 7117 nommer.  Die rowers het wel geslaag om in die huis in te kom en ‘n paar items gesteel maar nie genoeg tyd gehad om ons verder skade aan te rig nie.

    Monitornet het dadelik gereageer en voertuie uitgestuur en alhoewel dit vir ons soos ‘n ewigheid gevoel het, het hul tot ons redding gekom!  Ons besef dinge kon soveel erger uitgedraai het, en ons kan nie ophou dankie se aan ons Hemelse Vader wat ons deur alles beskerm het nie!! 

    Die polisie was hier om ons verklarings te vat en soveel ander mense was in en uit die huis…. Die manne aan diens daai aand van Monitornet was die heeltyd hier en later het Johannes (weet ongelukkig nie wat is sy van nie, maar hy is die Manager van hierdie area – Rooihuiskraal-Noord) ook hier aangekom wat vir ons toe gereël het vir ‘n wag vir die aand, aangesien ons vensters stukkend geslaan was en die blootstelling en angs wat ons gehad het dat hul dalk sal terugkom….

    Johannes het uit sy pad gegaan om ons te help en ek en my man wil hom net uit ons harte bedank vir dit wat hy vir ons gedoen het!  Hy het ‘n week na die tyd weer hier aangekom net om seker te maak of ons nou ok is.   Ons wil ook net vir Monitor baie baie dankie se vir jul goeie diens, nog al die jare.  Selfs die ouens wat hier in die straat patrolleer ken ons ook al persoonlik omdat ons hul so baie hier sien !!

    Intussen het darem Zello op my foon gelaai…

    Baie dankie en mooi dag vir jul!!

    Belinda Roode


     


     


     


     

     

    Mnr. Petzer,

    EK moet die volgende onder Mr.se aandag bring.

    Ek was die week by ‘n vergadering saam met Braam Rossouw van die Centurion Rave groep. Dit het gegaan oor die voorlegging wat ons aan hulle gegee het.

    Braam kon nie uitgepraat raak oor die uitstekende diens wat hulle ontvang van Vusi en George nie. Maar hy het regtig in besonder vir VUSI uitgesonder.

    Hulle is almal baie beindruk met hom en hoe behulpsaam hy is.

    Sal Mr. asb die kompliment aan hom oordra asb.

    JLEKKERRRRR!




    PUIK DIENS ONTVANG VANAF MONITOR NET!

    Goeiemore Wynand

    Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om jul te bedank vir die puik diens wat ek ontvang vanaf Monitor Net. Dit sluit in tegnikuste, beheerkamer, sekuriteitsbeamptes asook Veruska Venter vir haar diens.

    Ek wil veral die sekuriteitsbeampte wat patrollie doen in Rooihuiskraal veral bedank vir die flinke optrede om die skelms te probeer vang wat by ons ingebreek het. Ek verneem daar is 1 gevang en kon ons die items wat gesteel is by ons weer terugkry.  

    Weereens baie dankie vir ‘n puik sekuriteits maatskappy. Sal julle enige tyd aanbeveel.

    Groete

    Annatjie Verster  Credit Officer - Credit Lending : Enterprise Business |  ABSA Business Banking


    "Thank you Monitor Net" - 20 March 2014

    Dear Theo

    I would just like to say thank you to your staff and in particular to Rodger Mdlunli, for helping last night in the recovering two stolen off road motorbikes that was taken at knife point in Zwartkop. The bikes were retrieved from the veld area at the Cricket stadium. 

    If it wasn't for Rodger being in the area and started looking, approching ADT that was standing off at the Cricket stadium, asking if he saw something and helped each other, we would have never new that the two suspects have moved to that specific area and we would have never found the bikes. Unfortunately the two suspects ran and couldn't be apprehended.

    I would also like to use this opportunity to say thank you to Martin Siebert, Nico Chrisostomou, Etienne Louw, Johannes, Specs and all the other staff that I don't have the names of, that help us in Operations and all other day to day activities.

    The CPF greatly appreciates Monitor Net's help and assistance. It means a lot to us to have such a good and supporting relationship with you in combating crime in the Centurion area.

    Kind regards  

     

    Lara Ferreira-Netto

    PRO | Lyttelton Sector 1 Community Policing Sub Forum   


    "Monitor Net should be proud of their employees" - 5 March 2014

    Dear Theo,

    I am writing to express my sincerest gratitude to your staff for the professional service I received from them last night and this morning.

    My daughters (3 and 9 years) and I decided to stay over at a hotel last night due to the power failure at our residence. I called the Control Room and spoke to Gerrit and requested an escort at 04h10 this morning from the hotel to our home. He took all my details and advised that it would be arranged. A few minutes latest I received a call from Ricardo who really impressed me. He assured me that everything would be arranged. He offered to call me again at 04h05 the next morning.

    This morning promptly at 04h05 Ricardo called me to advise that the reaction vehicle had arrived at the hotel. He took my vehicle details to ensure that the reaction officer would be able to identify me.  

    We left the hotel and your reaction officer, Petrus followed me home. Upon arrival at our estate, I stopped at the boom-gate to advise the Protea Coin guards on duty that the Monitornet vehicle behind me was following me home. The Protea Coin guard on duty told me that there was another vehicle already in the estate waiting for me (just inside the gate). I was escorted home by two Monitornet officers – Petrus and John. Upon our arrival at home, both officers stopped and climbed out of their vehicles to make sure we made it safely into the house. John told me that he had already checked the premises prior to our arrival and that all was in order.

    Once we were safely in the house, Ricardo called again to check whether we were home safely! He really went above and beyond the call of duty. He truly is a superstar.

    I really felt like a valued Monitornet customer.  I would be grateful if you could kindly thank all your staff – Gerrit, Ricardo, Petrus and John for the fantastic five star service. They were all wonderful and you should be proud to have them as your employees.

    Kind regards,

    Nicolette


    Compliment from client – 26 February 2014.

    Mrs. Van As requested me to send an email on behalf of her because she was in a robbery and her laptop was taken so it was impossible for her to send the email herself.

    Mrs. Van As requested to thank the officer named Bernard who worked Hotel 02 yesterday night in connection with visibility and looking after their premises. Mrs. Van As was phoned by the control room at 23h00 and informed that her garage door is standing wide open. When she went outside she found Officer Bernard at the gate waiting for them to close the garage door. She said that he was helpful and he reported the open garage door.

    Regards,

    Werner Buitendag,

    Shift Alpha Senior

    CDC


    Geagte Mnr Gerber

    Gister, 25 Februarie 2014, was daar ‘n inbraak by my woning. Lede van Monitor Net was in die omgewing besig met patrollie toe hulle opmerk dat ons elektroniese hek en voordeur oopstaan (Tieroog str 25A, Lyttelton). Hulle het my sel nommer op die yskas gesien en Paul Botha het my geskakel. Die Monitor Net lede het vir my gewag todat ek en my vrou by ons woning aangekom het. Hulle het ook die Polisie gebel. Frank Grobbelaar en ander lede van Monitor Net was ook op die toneel. Deurgaans was hulle vriendelik en professioneel. Kort nadat ons by ons woning aangekom het, het die lede van Lyttelton Polisietasie ook daar aangekom. Ek sal defnitief Monitor Net vir my vriende en familie aanbeveel. Ek wil net weeereens my dank uitspreek teenoor die Monitor Net lede ( ek kan ongelukkig nie almal se name onthou nie, maar bedank asseblief die ander lede ook)

    Vriendelike groete

    Willem Heath  

    Warrant Officer Willem Heath

    Intelligence Support Centre

    Crime Intelligence Head Office

    SA Police Service


    19 Februarie 2014

    Goeiedag

    Ek en my gestremde dogter woon alleen. Die nag van die 11e/12e Februarie het ongewensde element die erf binne gekom. Die alarm het afgegaan en binne enkele minute was jul voertuig hier. 'n Besondere dank aan Fabian wat so flink gereageer het en na die tweede alarm, ook dadelik opgetree het. Dankie vir jul personeel wat snags aan diens is om na ons veiligheid om te sien!!

    Elna van Rooyen


    19 Februarie 2014

    Julle diens en spoed is uitstekend.

    Die mense is profesioneel en spoedig.

    Ek moet n deel wees van julle groep.

    Baie dankie Nico en vir die ander 2 wat hom kom help het.

    Ek voel baie veilig met julle in die omgewing

     

    Groete Jurie Small


    12 Februarie 2014

    Goeie dag aan almal by Monitor Net.

    Ons as gesin was seker by 3 verskillende veriligheids maatskappye en is die afgelope + -10 jaar by Monitor Net. Ek wil net sệ soos wat my eerste alarm af gegaan het van dag een af tot vandag was die diens dieselfde. Flink, vriendelik en behulpsaam. Ek dink ek het by 2 geleenhede gevra dat Monitor Net moet uitkom en saam met my om my huis loop omdat ek onveilig gevoel het en dit was binne sekondes gedoen. Ek beveel Monitor Net aan by enige iemand wat net noem hulle kyk na ‘n maatskappy of ‘n alamstelsel en ek kan nie uit gepraat raak oor my Monitor Net nie.

    Nogmaals dankie aan almal van die die bestuur maar veral die mense in die beheerkamer en op die reaksie grond wat soveel vir ons doen. Baie dankie vir die goeie diens ons waardeer dit opreg .

    Groete

    Mev M Kruger


    Ek wil graag Monitornet bedank vir die goeie & spoedige optrede die 5de November.

    Ons het 'n verdagte persoon van 4uur die middag opgemerk in ons area.
    Ons het die beheer kamer geskakel om & by 20H00 & met Liezel Gous gepraat.

    Sy was baie behulpsaam & het onmiddelik 'n voertuig uit gestuur.
    Die Romeo 8 voertuig (ek dink sy naam is George) was in onder 5min by ons perseel, baie vriendelik & behulpsaam.

    Ons het hom die beskrywing gegee van die verdagte,

    Hy het ons verseker dat hy sal die area patrolleer.
    Sy woorde was " I don't want anything to happen in my area" Ek het baie hiervan gehou!

    Ons het die voertuig kort kort sien verby ry.

    Alhoewel die verdagte verdwyn het, glo ek dit is grootliks a.g.v die sigbare patrollies wat in die area gedoen is deur die Romeo 8 voertuig.

    Ek wil graag he julle moet die betrokke personeel lede bedank vir hulle goeie diens .
    Ek hoop dat hulle vergoeding sal kry vir hule uitstekende diens.

    Groete
    Freddy Makkink


    15 November 2013

    Attention: Management

    Monitor Net

    Tel: 0861 117 117

    E-mail: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

    CC: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.         

    Dear Sir/ Madam,

    We would like to thank Nico Chrisostomou of Monitor Net for his speedy and efficient help in and around the factors in finding of a young student disappearance by being picked up by a person posing to be staff of his allocated taxi/transport, under changing transport circumstances with whom the student left with after confirming he knew the person. With Nico and other’s advice the correct police departments where notified and the student is now safe at home.

    Kind Regards

    Glenn Curtis


    Today, we had a false alarm (luckily). But what impressed me most is how Monitor Net reacted to the situation.

     

    My husband recieved a call at work that someone was breaking into our house and I was at home. He immediately called MonitorNet and thereafter called me to lock the doors and keep safe. I called our domestic worker and gardner to safety.

     

    Literally within minutes we heard cars chasing down the street, we thought it was the robbers chasing away, but it was 2 cars of MonitorNet. We are a corner house, the one stopped on the one side, the other at the main gate. Guys jumped out ready to face any action. I came outside with my garden worker beside me, the guy from MonitorNet put his hand on the holster and shouted to check my wellbeing. My garden wokers shouted back, but MonitorNet kept checking with me to convince themselves the man next to me was indeed with me and not the suspected robber. After that and checking to ensure the surroundings were safe and after formalities were dispersed of, they cleared out.

     

    The alarm of the house next door also went off in this commotion, just after ours. At our house, we were all settled down and back to normal (still a bit rattled with the excitement) when the response unit of our neighbours (eventually) showed up :)

     

    My immediate thoughts:

    - thank goodness we are with Monitornet and not with the provider of our neighbours

    - the response time of MonitorNet and the professional manner in which it all happened was imaculate

    - the guys from MonitorNet made me feel safe and even in the future I now know that me, my family and my household is truly safe in the hands of MonitorNet.

     

    Thanks guys!